Seth MacFarlane

Seth MacFarlane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
MacFarlane in 2012

Geboortenaam Seth Woodbury MacFarlane
Geboorte 26 Oktober 1973 (1973-10-26)
Kent, Connecticut, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Seth MacFarlane is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ted (2012) en A Million Ways to Die in the West (2014), en in die televisiereekse Family Guy (1998) en American Dad! (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy